1970 Suid-Afrikaanse Grand Prix

  1970 Suid-Afrikaanse Grand Prix
Wedrengegewens
Wedren 1 van 13 in die 1970 Formule Een-seisoen
Kyalami Grand Prix-renbaan (1967–1985)
Kyalami Grand Prix-renbaan (1967–1985)
Datum 7 Maart 1970
Amptelike naam Vyfde AA Suid-Afrikaanse Grand Prix
Plek Kyalami, Midrand
Transvaal, Suid-Afrika
Baan Permanente renfasiliteit
4.104 km (2.550 mi)
Afstand 80 rondtes, 328.320 km (204.009 mi)
WeerBaie warm en droog
Voorste wegspringplek
Bestuurder Vlag van Verenigde Koninkryk Jackie Stewart March-Ford
Tyd 1:19.3
Vinnigste rondte
Bestuurders Vlag van Verenigde Koninkryk John Surtees (lap 6)
Vlag van Australië Jack Brabham (lap 71)
McLaren-Ford
Brabham-Ford
Tyd 1:20.8
Podiumplekke
Eerste Vlag van Australië Jack Brabham Brabham-Ford
Tweede Vlag van Nieu-Seeland Denny Hulme McLaren-Ford
Derde Vlag van Verenigde Koninkryk Jackie Stewart March-Ford

Die 1970 Formule Een Suid-Afrikaanse Grand Prix is op 7 Maart 1970 op die Kyalami Grand Prix-renbaan in Midrand, Suid-Afrika gehou.


Developed by StudentB